Hulp

NEW ARTICLE

Hoe om die "Vind Vriende" basiese soektog te gebruik.



Die "basiese soektog" word gedoen volgens die belangrikste inligting wat nodig is vir effektiewe taalvaardigheid.

Hierdie basiese inligting is:
- Lid se LAND: Kies die land waar jou toekomstige taal pasmaat huidiglik woon;
- Lid se STAD: Vul die begin van die stadnaam in en kies dan die korrekte stad van die lys wat outomaties verskyn;
- Tale wat lede kan onderrig: Kies die taal wat jy wil hê jou pasmaat jou in moet onderrig uit die lys;
- Tale wat lede wil aanleer: kies die taal wat jou pasmaat wil leer uit die lys.

Wanneer jy jou pasmaat opgespoor het, kan jy:
- Op sy/haar Gebruikersnaam kliek: om sy/haar profiel te lees;
- Op die klein "koevertjie" kliek om hom/haar te kontak deur Jou Posbus:
Let daarop dat, voor jy 'n lid kan kontak, moet jy aansluit by ons webwerf.
Ons hoop dat jy die regte persoon sal vind, wat gereed is om jou te help om jou taalvaardigheid te verbeter, en nuwe kulture te laat ontdek.

Related topics:

Comments

Filter by Language:
 1 All