Hoekom wil niemand in hierdie forum Afrikaans leer nie!? Wat is fout met julle? Dis nie so 'n mooilike taal om te leer nie, veral vir mense wat Engels as hulle moedertaal praat...
Anyway, is daar enige Afrikaners daar buite wat my help kan, om my Afrikaans te verbeter? Ek sou baie dankbaar wees vir enige hulp...
Dankie byvoorbaat
Lewis
- lewie91
September 2011
Comentarii
![]() | JayGOctober 2012 Hi Lewie, ek wil graag help met jou Afrikaans verbetering. Laat weet my asb ! ![]() |
![]() | edithKkukuJuly 2012 Hello, My name is Edith, I will like to be friendly with you. Please write me directly to my email contact at (edithKkuku ![]() Miss Edith. |