Ek het hulp nodig

43% GOOD (7 votes)

  Hoekom wil niemand in hierdie forum Afrikaans leer nie!? Wat is fout met julle? Dis nie so 'n mooilike taal om te leer nie, veral vir mense wat Engels as hulle moedertaal praat...

Anyway, is daar enige Afrikaners daar buite wat my help kan, om my Afrikaans te verbeter?   Ek sou baie dankbaar wees vir enige hulp... 

Dankie byvoorbaat

Lewis

Comments

JayG profile picture JayGOctober 2012
Hi Lewie, ek wil graag help met jou Afrikaans verbetering. Laat weet my asb ! Groete
edithKkuku profile picture edithKkukuJuly 2012

Hello,
My name is Edith,
I will like to be friendly with you.
Please write me directly to my email
contact at (edithKkukuedithKkuku profile picture) to know more about me.
Miss Edith.