Text from giorgio1978 - Afrikaans
Suid-Afrika toe
- Ek is nog nooit in Suid-Afrika gewees nie.
- Dis glo 'n baie interessante land met 'n nog interessanter geskiedenis.
- Ek ken geen Suid-Afrikaners nie, alhoewel ek dink daar is heelwat in hierdie land, want ek het dikwels op die bus Afrikaans gehoor praat.
- Nou is dit ongelukkig nie erg maklik om te reis nie, maar sodra die koronakrisis voorby is wil ek absoluut nuwe reise beplan.
- Dit kost baie veel om Suid-Afrika toe te gaan, dus hoop ek dat ek snel genoeg geld kan spaar.
- giorgio1978July 2020100% GOOD (1 votes)
POMÓŻ POPRAWIĆ KAŻDE ZDANIE Z OSOBNA - Afrikaans