सुधार

HELP TO CORRECT NOW!संशोधित

Text from giorgio1978 - Afrikaans

    • Suid-Afrika toe

    • Ek is nog nooit in Suid-Afrika gewees nie.
    • Dis glo 'n baie interessante land met 'n nog interessanter geskiedenis.
    • Ek ken geen Suid-Afrikaners nie, alhoewel ek dink daar is heelwat in hierdie land, want ek het dikwels op die bus Afrikaans gehoor praat.
    • Nou is dit ongelukkig nie erg maklik om te reis nie, maar sodra die koronakrisis voorby is wil ek absoluut nuwe reise beplan.
    • Dit kost baie veel om Suid-Afrika toe te gaan, dus hoop ek dat ek snel genoeg geld kan spaar.

PLEASE, HELP TO CORRECT EACH SENTENCE! - Afrikaans