Correções

Texto de dafunq - Afrikaans

  • Dis die nuwe taal van my hart

    • Haai almal!
    • 'n Tydjie gelede het ek deur die kletsrymer Jack Parow en die digteres Ingrid Jonker grote liefde vir hul taal gekry.
    • Ek's self 'n Nederlander en vind dit baie interessant wat in die loop van die eeue verander het.
    • Tans gebeur dit gereeël dat ek Afrikaans met my self praat, maar as mens vir die controle nie 'n kompaan het nie, is dit nie maklik die uitspraak reg te kry nie.
    • Ek het nou vandaag hierdie webwerf gevind en hoop dat ek hier simpatieke mense sal ontmoet.
  • Hartelike groete! David

Por favor, ajude à corrigir cada sentença! - Afrikaans