Виправлення

текст з - Afrikaans

    • vandag

    • (my moedertaal is engels.
    • As ek weet nie 'n woord nie, ek sal (brackets) met die engelsewoord ander die google translate vertaling gebruik) Ek het vandag na die winkelsentrum (mall?) toegegaan.
    • Ek werk by 'n klerewinkel by die winkelsentrum en ek het gehad om by die winkel te wees by sewe uur!
  • En gister, by ses uur!
    • Die werk is nie moeilik nie maar dis hard om te ontwaak (awaken?) by vyfuur!
    • Nadat het ek by 'n ander winkelsentrum gery om dinge te koop.
  • Wanneer het ek dit verlaat ek het 'n ander voertuig amper gebots omdat het ek op die verkeerde baan (lane?)!
    • Ek weet nie hoekom nie, miskien het ek gedink ek was in Suid-Afrika of iets weer.
    • Maar ek is nie dood nie, alles is okay, ek is onnosel gewees (was being stupid?).
  • Ek is nou na my huis en ek dink dit is etenstyd.
    • Dankie vir jou help! Goeienaand!
  • (if I wrote a sentence that is not properly structured in the afrikaans manner, please advise!)

Будь ласка, допоможіть відредагувати кожне речення! - Afrikaans