Language/Afrikaans/Vocabulary/Problems
< Language | Afrikaans | Vocabulary
Jump to navigation
Jump to search
Rate this lesson:
Leave me alone.
Laat my met rus./Los my uit.
Don't touch me!
Moet nie aan my vat nie!
I'll call the police.
Ek sal die polisie roep.
Police!
Polisie!
Stop! Thief!
Stop! Dief!
I need your help.
Ek het u hulp nodig.
It's an emergency.
Dit is 'n noodgeval.
I'm lost.
Ek is verdwaald.
I lost my bag.
Ek het my sak verloor.
I lost my wallet.
Ek het my beursie verloor.
I'm sick.
Ek is siek.
I've been injured.
Ek is beseer.
I need a doctor.
Ek het 'n doktor nodig.
Can I use your phone?
Mag ek u telefoon gebruik?