Difference between revisions of "Language/Afrikaans/Vocabulary/Problems"

From Polyglot Club WIKI
Jump to navigation Jump to search
(Created page with "'''Leave me alone.''' Laat my met rus./Los my uit. ----'''Don't touch me!''' Moet nie aan my vat nie! ----'''I'll call the police.''' Ek sal die polisie roep. ----'''Police...")
 
Line 1: Line 1:
[[File:Afrikaans-Language-PolyglotClub.png|thumb]]
'''Leave me alone.'''
'''Leave me alone.'''



Revision as of 14:10, 18 September 2021

Afrikaans-Language-PolyglotClub.png



Leave me alone.

Laat my met rus./Los my uit.


Don't touch me!

Moet nie aan my vat nie!


I'll call the police.

Ek sal die polisie roep.


Police!

Polisie!


Stop! Thief!

Stop! Dief!


I need your help.

Ek het u hulp nodig.


It's an emergency.

Dit is 'n noodgeval.


I'm lost.

Ek is verdwaald.


I lost my bag.

Ek het my sak verloor.


I lost my wallet.

Ek het my beursie verloor.


I'm sick.

Ek is siek.


I've been injured.

Ek is beseer.


I need a doctor.

Ek het 'n doktor nodig.


Can I use your phone?

Mag ek u telefoon gebruik?